Bruno Mod 2 22lr
Posted: Sat Sep 22, 2018 11:27 am
Hallo almal, as iemand kan help of my net in die regte rigting stuur.
Eks opsoek na bogenoemde geweer se "bolt" of net die "bolt shroud".
Dankie baie
Eks opsoek na bogenoemde geweer se "bolt" of net die "bolt shroud".
Dankie baie