Lason boots
Posted: Fri Sep 21, 2018 7:20 pm
Kan iemand dalk help met Lason se tel nommer of epos adres in ek dink dis naboom spruit?
Ek het op hulle website gekyk tot dit op die Johnson boots draad genoem is en wil so paar boots bestel maar nou werk hulle website nie meer nie.
Dankie