Nuweling van die Bulte
Posted: Thu Sep 20, 2018 11:43 am
Goeie dag lede...
Ek is Eben Maree (20 jaar oud) van Marydale se wereld. Ek self voel nie net verantwoordelik om ongedierte toe te pas nie maar dis wel my passie ook.. Ek het al die voorreg gehad om as 'n klein seuntjie saam met my pa jakkalse te jag.(Baie by hom geleer). My pa het self 1996 of 97 n kursus by oom Heinrich Funck geloop. Ek self gaan ook een wil loop.
Ek self het ook in 2017 self begin jakkalsjag...
Rede hoekom ek aangesluit het op die Forum is:Omdat ek by die bestes wil leer.
Hoe om die ongediertes beter te verstaan.
My ervaringe te deel.
Om ook my bydrae te lewer in ongedierte beheer.