Page 1 of 3

ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Sep 18, 2018 9:58 am
by Ben
More Manne en Dames...

Die jaar vlieg en die laaste "amptelike" ALRHA skiet kompetiesie is om die draai. Saterdag 13 Oktober!

Soos altyd het ons twee klasse beskikbaar,

Long Range Varmint met afstande wat wissel van 300m- 600m,
en Long Range Hunter met afstande van 400m tot 1000m alles op gonge.
Ons het ook 'n Springbok Cold Bore Challenge gong op 1000m

Ek heg 'n inskrywing form aan wat al die reels mooi uiteensit vir die verskillende klasse en dag se reelings.

Ons sien uit om al die ou manne en nuwe gesigte daar te sien.

Let wel daar sal wel n jaar afsluiting en "fun" shoot nog gehou word op n latere datum.

Groete,
ALRHA Exco

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Sep 18, 2018 10:25 am
by Fanta300
Hoop die weer is beter ++>:

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Sep 18, 2018 10:45 am
by jankraay
Jis Oom ek ook. Daai wind was nie n man se maat nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Sep 18, 2018 11:37 am
by Capt. Yoda
Softies

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Sep 18, 2018 9:30 pm
by Apie
Hoe laat maak die skiet min of meer klaar?

My skoonsus trou so ek wil nie in die moeilikheid kom nie..

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Sep 18, 2018 9:36 pm
by jankraay
Apie wrote:Hoe laat maak die skiet min of meer klaar?

My skoonsus trou so ek wil nie in die moeilikheid kom nie..

Sent from my iPhone using Tapatalk

Hang af watse aflos maar dit is gewoonlik hier tussen 1/2uur klaar.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Thu Sep 20, 2018 8:13 pm
by JacquesT (Stompe)
Gaan 'n lekker een wees kêrels

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180920/11108fc70ed96de2f1b25b9c02b3a770.jpg

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Thu Sep 20, 2018 8:31 pm
by Jaco V
JacquesT (Stompe) wrote:Gaan 'n lekker een wees kêrels
Sien baie uit...gaan hierdie keer bietjie die LR Hunter try ???

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Fri Sep 21, 2018 7:32 am
by Capt. Yoda
JacquesT (Stompe) wrote:Gaan 'n lekker een wees kêrels

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180920/11108fc70ed96de2f1b25b9c02b3a770.jpg

Jis mens sou dink die laat jy in n span skiet sou daar 2 gewere daar gestaan het

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Fri Sep 21, 2018 8:01 am
by Pinkes
hahaha

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:14 am
by Ammion
Ingeskryf - sien uit om hierdie vir 'n eerste keer te probeer.

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:19 am
by jankraay
Ammion wrote:Ingeskryf - sien uit om hierdie vir 'n eerste keer te probeer.
Mooi man. Dink julle sal dit baie geniet!!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:27 am
by Capt. Yoda
Nou raak dit gevaarlik

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:45 am
by Ammion
Capt. Oblivious wrote:Nou raak dit gevaarlik
ons kom om te leer

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Oct 02, 2018 12:14 pm
by Capt. Yoda
Ammion wrote:
Capt. Oblivious wrote:Nou raak dit gevaarlik
ons kom om te leer

jaja

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Tue Oct 02, 2018 8:46 pm
by Sangoma (IAN)
Sal ook kom loer waaroor dit gaan.

Dalk mar eerder daai varminter klas probeer. Los die ver skiet vir die manne wat kan...

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Wed Oct 03, 2018 7:42 am
by Capt. Yoda
Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos

Gaan n lekker skiet wees die!

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Wed Oct 03, 2018 7:49 am
by henried
Ek gaan my bes doen om daar te wees.
Ek moet nog lading ontwikkeling doen die naweek, hoop als loop mooi.
Ek het nog nooit so ver geskiet nie... ::) ::) ::)

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Wed Oct 03, 2018 8:17 am
by Sangoma (IAN)
Capt. Oblivious wrote:Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos

Gaan n lekker skiet wees die!
Sal sommer n lift saam jou sussie vat

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Wed Oct 03, 2018 8:24 am
by Capt. Yoda
Sangoma (IAN) wrote:
Capt. Oblivious wrote:Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos

Gaan n lekker skiet wees die!
Sal sommer n lift saam jou sussie vat

Sy is saam met jou ma so hulle kan dalk besig wees

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Wed Oct 03, 2018 10:25 am
by Jaco V
henried wrote:Ek het nog nooit so ver geskiet nie... ::) ::) ::)
Ten minste dink jy nog jy kan dalk sover skiet.....die van ons wat reeds daar was weet ons kan nie so ver skiet nie
++>: ++>:

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Wed Oct 03, 2018 10:41 am
by henried
Jaco V wrote:
henried wrote:Ek het nog nooit so ver geskiet nie... ::) ::) ::)
Ten minste dink jy nog jy kan dalk sover skiet.....die van ons wat reeds daar was weet ons kan nie so ver skiet nie
++>: ++>:
:laugh: :laugh: :laugh:...en ek bring die 30-06 met sy plastiek kolf... ;)

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Fri Oct 12, 2018 11:19 am
by JacquesT (Stompe)
More manne,

Die van julle wat gaan join more, bring maar gazebos as julle kan. Lyk of ons 'n nat shoot gaan he.

Dinge gaan lekker raak.

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Fri Oct 12, 2018 11:42 am
by henried
henried wrote:Ek gaan my bes doen om daar te wees.
Ek moet nog lading ontwikkeling doen die naweek, hoop als loop mooi.
Ek het nog nooit so ver geskiet nie... ::) ::) ::)

My lading toetse Saterdag het so sleg gegaan dat ek nie eers die plaat op 300m kon raak skiet nie.

"A laps of concentration" het ek verkeerd gelaai nadat ek Vrydag 'n mooi lading gekry het, ek kon nie deur die week by skietbaan kom om fout reg te maak nie.

Ek probeer weer.... :-[ :-[ :-[

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Posted: Fri Oct 12, 2018 12:48 pm
by Fanta300
Hulle voorspel reën môre. Sal maar kyk hoe lyk dit as ek opstaan.