22 Hornet dies opstel
Posted: Sun Sep 16, 2018 7:44 pm
Hi Almal
Die Hornet se lisensie is goedgekeur.
Soos met enige nuwe speelding moet als mos voor die tyd getoets en teggekry word.
Probleem.
Splinternuwe Redding dies, en ek druk elke doppie inmekaar. Als waaraan ek kon dink bekyk. Kan iemand help asb.
Ekt nie dieselfde probleem met ander kalibers nie.
Dankie
Jacques