Page 1 of 1
Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 10:11 am
by Gerhards
Goeie dag almal.
Ek het vir my n .300 WSM gekoop. Maar nou sukkel ek om tot op n scope te besluit. Die geweer gaan gebruik word vir baan werk en jag. Ek het gekyk na die Lynx 5-20x5p maar hy kan net 40 moa stel ek is bang dit gaan my keer om ver te kan skiet wanneer ek langer afstande begin skiet. Help asseblief. Ek hou die coments dop.
Baie dankie.
Groete Gerhard.
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 10:47 am
by SHARKY
Koop vir jou n Sightron S3 8-32x56! Jy sal meer as gelukkig wees!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 10:48 am
by Ranger
Bushnell LRHS/LRTS/DMGii Pro
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 11:41 am
by ruaanb
Ek het die Lynx LX3 5-30X56 op my 300wsm en is meer as tevrede.
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 11:49 am
by 6mmMusgrave
Na watter budget kyk jy om te spandeer aan die scope
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 11:57 am
by Rudie
SHARKY wrote:Koop vir jou n Sightron S3 8-32x56! Jy sal meer as gelukkig wees!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sekondeer
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 1:13 pm
by Gerhards
Hi 6mm musgrave.
Ek wil so R15 000 spandeer.
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 1:19 pm
by Ranger
Gerhards wrote:Hi 6mm musgrave.
Ek wil so R15 000 spandeer.
Lynx LX3 2.5-15x50
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 1:54 pm
by Gerhards
Hoe is Rudolf scopes.
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 2:08 pm
by Rudie
Met die ouer V1 reeks was dit maar hit and miss gewees. Die nuwe T6 en VH reeks is baie goeie waarde vir geld. In terme van Tracking hou hulle baie goed zero. Dit was nog nooit nodig vir my om my zero to verifieer op enige van die Rudolphs wat ek op my jag gewere het nie. Onder andere is daar een op 'n 300Wsm wat geen probleme gee met die recoil nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 2:16 pm
by Capt. Yoda
Koop somer net n S3 soos die meeste ouens hier kla gese het
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 6:19 pm
by Rem
Vir R15k en onder sal ek ook se S3 dalk net die 6-24 vir my smaak. Rapsie oor R15k, dalk n Vortex PST gen2, dink hulle is so R18k.
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 6:50 pm
by 6mmMusgrave
Jy kan kyk na
15k die Sightron S3 8-32
16.5 k Sig Sauer Tango 4 6-24x50
18k Sightron 8-32 Zero Stop
19k Vortex PST Gen 2 SFP 6-24x50
21k Vortex PST Gen 2 FFP 6-24x50
Dis als gebaseer op die nuwe pryse wat baie op is want die rand het gesink
Groete
Jacques
Re: Scope vir .300 WSM
Posted: Sun Sep 16, 2018 7:06 pm
by Jaco V