Page 1 of 1
Vihtavuori N565
Posted: Sat Sep 15, 2018 10:09 pm
by jankraay
Naand almal.
Ek is op soek na die Vihtavuori N565 powder file as iemand hom dalk vir my het asb?
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Vihtavuori N565
Posted: Fri Feb 15, 2019 3:10 pm
by Eight
Het jy toe reggekom? Ek is ook opsoek na die file en al die nuwe powder files ip ql as iemand bereid sal wees om dit aan te stuur na
deonjo8@gmail.com
Re: Vihtavuori N565
Posted: Fri Feb 15, 2019 4:47 pm
by jdpretorius
Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
Re: Vihtavuori N565
Posted: Mon Feb 18, 2019 2:57 pm
by Geno
jdpretorius wrote:Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
Ek sukkel om dit te unzip. Sal jy omgee om dit vir my te mail?
geno@ggvarminting.co.za
Re: Vihtavuori N565
Posted: Mon Feb 18, 2019 3:32 pm
by Smitstertjies
Gaan julle dit hier plaas, of anders ook vir ons mail asb. Dankie Geno en Jd.
Re: Vihtavuori N565
Posted: Mon Feb 18, 2019 3:43 pm
by jdpretorius
Geno wrote:jdpretorius wrote:Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
Ek sukkel om dit te unzip. Sal jy omgee om dit vir my te mail?
geno@ggvarminting.co.za
Het vir jou gemail, hoop jy kom reg.
Ns. ek het dit met WinZip verwerk, wat jy sommer verniet van die net af kan op laai
Laat weet as julle nog sukkel dan maak ons 'n ander plan
Re: Vihtavuori N565
Posted: Tue Feb 19, 2019 11:23 am
by Geno
Re: Vihtavuori N565
Posted: Fri Jun 09, 2023 1:56 pm
by Grim_Falcon_338
jdpretorius wrote: Fri Feb 15, 2019 4:47 pm
Sien 'n paar manne soek na die nuutste data
Ek gaan probeer om 'n zip file te laai met kruit, punte en kalibers.....mods moet asb. verwyder as ek iewers reels oortree
BAIE BAIE DANKIE!!!!
Re: Vihtavuori N565
Posted: Fri Jun 09, 2023 3:04 pm
by tripodmvr
"Vihtavuori N565 *C ","3810","1.2391","1.620","0.3190","3.2690","0.454","2.1330","0.945","","","","","","","","","","","","13.FEB18"