Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sat Sep 15, 2018 3:49 pm
by Gavin
Middag, Gavin hier
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Sep 15, 2018 5:21 pm
by Flip Nel
Baie welkom jy gaan dit geniet
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Sep 16, 2018 9:45 am
by ruaanb
Gavin wrote:Middag, Gavin hier
welkom vertel bietjie meer van jou roere etc
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Sep 16, 2018 10:05 am
by Gavin
Ek is meer 'n Musgrave ou, maar het so 'n paar ander ook.
Doen meestal SA Jagter tabelle en lading ontwikkeling
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Sep 16, 2018 10:05 pm
by Rainier 260
Goeie naand manne. Eks nuut hier. Probeer nog my forum voete vind. Eks van Paarl Weskaap. Jag gewoonlik Springbok en Koedoe jaarlik in Aberdeen distrik asook Moordenaarskaroo
My sjietgoed behels klein na groot Anschutz 22lr, .Sako 75
.223 Rem, Steyer M 22-250Rem, Tikka T3 Var .260 Rem en n opgeboude Ruger Broughton .280 Rem.
Sien uit om van julle te leer.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Sep 17, 2018 6:31 am
by Zaco
More dankie vir die byvoeging Hein