Page 1 of 1
GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as 2014
Posted: Wed Sep 12, 2018 7:07 am
by Blitzzz
Môre manne
Ek is opsoek na n voertuig vir my ander helfte. Nou al moeg gesoek. As een van julle een het wat julle wil swaai of weet van een, kontak my asb.
Nul7610907dubbel2
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 7:32 am
by Gawie(13mm)
Hier staan 'n baie netjiese Q3 in die Paarl.
https://www.autodrome.co.za/index.php/o ... onic-135kw
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180912/c6270b2151bea2679080f4791933b61b.jpg
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 8:13 am
by Blitzzz
Dankie Gawie. Gehoop om so R100k minder te betaal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 9:38 am
by Gawie(13mm)
Blitzzz wrote:Dankie Gawie. Gehoop om so R100k minder te betaal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan soek ons albei wors in 'n hondehok!

Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 10:27 am
by Blitzzz
Gawie(13mm) wrote:Blitzzz wrote:Dankie Gawie. Gehoop om so R100k minder te betaal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan soek ons albei wors in 'n hondehok!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 10:35 am
by blaser
ek het n bmw320d f30 2015 model met 46000 km op vir R299950
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 1:02 pm
by Blitzzz
blaser wrote:ek het n bmw320d f30 2015 model met 46000 km op vir R299950
klink na n goeie deal die, dankie blaser. Nog bietjie meer as wat ek wil spandeer, maar gaan kyk of ek nie n plan kan maak nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 12, 2018 1:43 pm
by Harambe
Subaru Forester XS. Traai hom. Tweedehands natuurlik. Maar vir jou prys sal jy 'n ordentlike ene kry.
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Posted: Wed Sep 19, 2018 12:58 pm
by Blitzzz
Dankie julle. Vroutjie was gelukkig met n Audi Q3
Sent from my iPhone using Tapatalk