Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Tue Sep 04, 2018 7:48 am
by Benwallace
More kerels.

Eks Ben van klerksdorp,lees al lank jul forums en al baie kennis opgetel.
Is mar nuut in die laai bedryf en het so paar tips nodig. ek sukkel so bietjie met n lading van 243.




lekka Dag
groete
Ben ;D

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Sep 04, 2018 7:56 am
by Heinz Petersen
Welkom Ben.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Sep 04, 2018 7:59 am
by Gawie(13mm)
Welkom Ben.
Ek sien die deurwagters het jou tot orde geroep. ;)

Ons deel graag ons kennis met nuwe vriende.

Groetnis.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Sep 04, 2018 8:47 am
by Benwallace
Baie Dankie
><)

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Sep 04, 2018 2:35 pm
by Omnia
Hallo Ben , se my gou hoe lank het jy gewag vir die confermation email ? Hoekom ek vra is oor my swear se lity gister aan gesluit het by Jaracal en nog nie die confermation email gekry het nie .

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Sep 04, 2018 9:00 pm
by Jacquesb
Welkom Ben
Geniet die forum.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Sep 05, 2018 9:11 am
by heywillie
Welkom hier Ben