Page 1 of 1
Ontploffing by Denel in Kaap
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:35 pm
by Willeboer
Het nou op Facebook gelees dat daar n ontploffing by die fabriek was. Het enige iemand verdere inligting oor die.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ontploffing by Denel in Kaap
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:37 pm
by toelie
Daai S 365 is dalk moertoe

Re: Ontploffing by Denel in Kaap
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:42 pm
by Willeboer
Ek sien vlakvark het nou n link opgesit, dit lyk of dit wel so is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ontploffing by Denel in Kaap
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:43 pm
by cobus s
Lot was te warm......
Re: Ontploffing by Denel in Kaap
Posted: Mon Sep 03, 2018 9:06 pm
by JJV
Jip mense is dood, so fabriek gaan seker toegemaak word, geen verdere kruit produksie vir ‘n lang tyd, gn stock more op met dit wat jy kan kry! Dis nou as dit die kruit plant was....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ontploffing by Denel in Kaap
Posted: Tue Sep 04, 2018 3:56 am
by cobus s
Ek vra nederig onverskoning..... My grappie toe nie snaaks nie dit is hartseer dat mense hul lewens verloor het.