Page 1 of 1
Lee 243 dies
Posted: Mon Sep 03, 2018 12:56 pm
by CharlJ
Manne, ek het 'n stel Lee 243 dies wat by my lĂȘ en stof bymekaar maak. Dis die standaard FL en Seating.
Ek's in Noord JHB, as iemand wil oplaai, of ons kan plan maak en pos.
Mooi dag.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Lee 243 dies
Posted: Mon Sep 03, 2018 12:58 pm
by Omnia
Yes ek stel ernstag belang , prys op hulle ?
Re: Lee 243 dies
Posted: Mon Sep 03, 2018 1:11 pm
by CharlJ
For you, for free.
Jy kan net vir Postnet betaal as jy nie naby my is nie, Omnia.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Lee 243 dies
Posted: Mon Sep 03, 2018 1:14 pm
by Omnia
Sharp ek vat hulle , laat weet hoe gemaak . Sal ek sommer in jou rekening gou die postnet inbetaal of hoe ?
Re: Lee 243 dies
Posted: Mon Sep 03, 2018 1:31 pm
by CharlJ
100%, hulle is joune.
Weet nie lekker hoe dit werk as iemand anders betaal nie, maar ek sal uitvind.
Ons kan verder op whatsapp gesels - nul agt twee 888 sewe een 58.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk