Page 1 of 1

Pietermaritzburg Natal

Posted: Sun Oct 16, 2011 1:53 pm
by MEERKAT
Hallo Almal

Hier is nie miskien iemand op die forum wat in Pietermaritzburg (Natal) woon nie?

Baie dankie
MEERKAT

Re: Pietermaritzburg Natal

Posted: Sun Oct 16, 2011 4:11 pm
by Apie reilly
Nee, Maar ek bly in Toti. Nie te ver nie

Re: Pietermaritzburg Natal

Posted: Sun Oct 16, 2011 6:30 pm
by Mac
Skoonseun is op Escort, gaan gereeld PMB toe, skreeu maar

Re: Pietermaritzburg Natal

Posted: Fri Oct 21, 2011 8:24 pm
by immelmanw
Ek is net daar gebore....kleinste baba nog in die Greys hospitaal (ek belowe)

Re: Pietermaritzburg Natal

Posted: Mon Oct 24, 2011 9:23 am
by Geno
immelmanw wrote: kleinste baba nog in die Greys hospitaal (ek belowe)
Genuine?  :o

Re: Pietermaritzburg Natal

Posted: Mon Oct 24, 2011 9:26 am
by immelmanw
Geno wrote:
immelmanw wrote: kleinste baba nog in die Greys hospitaal (ek belowe)
Genuine?  :o
Glo dit of nie, BELOWE - op 28 weke gebore, 6 maand in broeikas!

Re: Pietermaritzburg Natal

Posted: Mon Oct 24, 2011 10:12 am
by MEERKAT
My hene Willem, wonderbaarlik herstel van byna onsigbaar tot duidelik sigbaar.

Sal later verder skryf die damn stoel voor die rekenaar wil nou breek om een of ander rede, het seker maar te swaar geword vir die stoel. ;D ;D
Mooi loop
MEERKAT