Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Posted: Sun Sep 02, 2018 5:49 pm
Dag manne
In my soeke na 'n toepaslike AR knaldemper het ek op Saimaa Still QD 5.56 Sound Suppressor afgekom...en hulle is plaaslik beskikbaar...
http://saimaastill.fi/portfolios/saimaa ... onnection/
Dis 'n knaldemper wat met QD aanknip oor die geweer se "flash hider" wat blykbaar baie beter is as knaldempers wat aanskroef....
Hier is 'n skakel...
https://www.youtube.com/watch?v=36wFuZkxnv8
Dit word deur 'n Finse maatskappy gemaak en is volgens die inligting op die webtuiste ook geskik vir vol automaties en verhoog nie "bolt speed" nie...lyk soos 'n uitstekende produk...
Het enige van julle kennis of ondervinding van die spesifieke knaldemper of is daar ander soortgelyke produkte wat julle kan aanbeveel, verkieslik lokaal beskikbaar...
Die Amerikaanse mark is vol baie goeie QD knaldempers maar ek weet nie van enige wat plaaslik beskikbaar is nie.
By voorbaat baie dankie.