Page 1 of 1
Wie ken hierdie teleleskope DOCTER CLASSIC 3-12X56 /R 4A
Posted: Fri Aug 31, 2018 4:50 pm
by ricus 1
Wie ken hierdie teleskoop by humansdorp koop? Dink daaraan om een te koop. Groete Ricus
Re: Wie ken hierdie teleleskope DOCTER CLASSIC 3-12X56 /R 4A
Posted: Sat Sep 01, 2018 7:40 am
by tripodmvr
Toe die Russe die oostelike deel van Europa beset het, het die Zeiss fabriek daar as Zeiss Jena besigheid bedryf. Hulle het opmeet instrumente vervaardig wat bekostigbare kwaliteit was en het dus 'n lang geskiedenis met optika en kruishare. Ek dink nie jy kan verkeerd gaan nie, maar loer verseker na die waarborg.
http://www.docter-germany.com/index.php/en/home-en
Re: Wie ken hierdie teleleskope DOCTER CLASSIC 3-12X56 /R 4A
Posted: Sat Sep 01, 2018 8:29 am
by ricus 1
Goeie môre. Baie Dankie daarvoor. Groete Ricus