Page 1 of 1
weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 8:31 am
by cassie_calvinia
is daar iewers 'n versteekte plek wat hulle verkoop?
al wat ek kry is airgunshop? kan mens met hul besigheid doen?
safari het nie stock is stellenboch en is anyway te duur.
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 8:42 am
by Arnold
Airgunshop is Jacques Farmer as ek dit nie mis het nie, nie 'n bad ou nie.
Kyk ook hier:
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... -2482.html
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 8:47 am
by cassie_calvinia
Ek vertrou nie die bulle almal op daai sites.
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 10:22 am
by LUAN
Ek het myne by pelletguns.com gekoop. Was die beste prys daai tyd.
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 10:54 am
by cassie_calvinia
AIRGUNSHOP R500 GOEDKOPER
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 11:11 am
by LUAN
Damn pryse erg geklim ek het R3800 betaal nog in die jaar dit was met bietjie discount omdat ek ander goed ook gekoop het.
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Fri Aug 31, 2018 11:17 am
by cassie_calvinia
hul al R5400, En R4700
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Wed Sep 12, 2018 11:12 am
by cassie_calvinia
Het toe 'n moerse bargain gekry.
mense, daai hw30s dkiet 'n moerse hou.
ek weet nie hoe om fotos op te sit, maar het op 15 tree letterlik, soos letterlik 1 gat groepe geskiet.
dogters verbaas my ook. skiet die plinging targets dat hul sing.
nee hel, weihrauch se bou kwaliteit, en akkuraatheid vir 'n springer is maar in 'n ander klas
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Wed Sep 12, 2018 11:18 am
by Williel
Stem Cassie, ons gesin geniet die HW 35 net so baie. Match koeƫls is sy kos.
Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Wed Sep 12, 2018 1:31 pm
by Arnold
cassie_calvinia wrote:Het toe 'n moerse bargain gekry.
mense, daai hw30s dkiet 'n moerse hou.
ek weet nie hoe om fotos op te sit, maar het op 15 tree letterlik, soos letterlik 1 gat groepe geskiet.
dogters verbaas my ook. skiet die plinging targets dat hul sing.
nee hel, weihrauch se bou kwaliteit, en akkuraatheid vir 'n springer is maar in 'n ander klas
Ek soek nog vir so moerse bargain

Re: weihrauch hw30s waar koop??
Posted: Wed Sep 12, 2018 1:44 pm
by cassie_calvinia
HW30S MET 'N HAWKE SCOPE, EN REAR DIOPTER. R4K