SAJWV Steenbok Tak se jaarlikse BIG SHOOT
Posted: Thu Aug 30, 2018 8:15 am
More Almal,
SAJWV Steenbok Tak bied hul jaarlikse Big Shoot kompetisie aan op die 15de September 2018 te Steenbok Tak Klub, Lime Acres.
Dit gaan n lekker skiet uitdaging wees.
Hoop om jul daar te sien
Groete
BJ Welgemoed