Hulp met motivering vir .22/410 kombinasie
Posted: Wed Aug 29, 2018 7:34 am
Hi Almal,
Wie kan my asb help of in die regte rigting sit rakende 'n motivering vir 'n .22/410 kombinasie?
Doen gewoonlik dit self maar is nie seker hoe bewoord mens die motivering nie. Het toegewyde status.
Dankie