Page 1 of 1

Gesoek - 5 Geweer kluis (Kaap)

Posted: Tue Aug 28, 2018 6:48 pm
by skollie
Ek sal bly wees as iemand weet waar om 'n 5 of 6 Geweer kluis te Koop in die Kaap........ Nuut of 2de hands is reg (nie bereid om die groot winkels se prys te betaal nie)

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Gesoek - 5 Geweer kluis (Kaap)

Posted: Tue Aug 28, 2018 8:04 pm
by WihandV
Naandsê Skollie,

Ek het een van elk wat ek wil verkoop. Ek is besig om my kluise te konsolideer. Ek woon hier in Brackenfell.

Stuur my ‘n whatsapp, dan stuur ek die besonderhede vir jou. Nul 72 een 838 sewe 94.

Groete


Wihan

Re: Gesoek - 5 Geweer kluis (Kaap)

Posted: Tue Aug 28, 2018 8:07 pm
by skollie
Dankie Wihan...... Ek stuur vir jou boodskap

Sent from my SM-G935F using Tapatalk