Page 1 of 1

Soek iemand om 'n geweer te gaan besigtig in Bryanston

Posted: Mon Aug 27, 2018 4:17 pm
by JohanvB
Is daar dalk iemand wat na 'n geweer vir my kan gaan kyk in Bryanston?

Ek koop nuut tweedehands, wil darem net vasstel dat die geweer wel in die man se kluis staan.

Dankie

Re: Soek iemand om 'n geweer te gaan besigtig in Bryanston

Posted: Tue Aug 28, 2018 5:14 pm
by tripodmvr
Stampie

Re: Soek iemand om 'n geweer te gaan besigtig in Bryanston

Posted: Tue Aug 28, 2018 7:39 pm
by JJV
Hallo
Ek moet Donderdag aand 17:30 in Bryanston by kurses wees, as ek voor dit na geweer kan gaan kyk sal ek kan help. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Soek iemand om 'n geweer te gaan besigtig in Bryanston

Posted: Tue Aug 28, 2018 8:46 pm
by win270
JohanvB wrote:Is daar dalk iemand wat na 'n geweer vir my kan gaan kyk in Bryanston?

Ek koop nuut tweedehands, wil darem net vasstel dat die geweer wel in die man se kluis staan.

Dankie

PM my gerus, dalk kan ek help aangesien ek een keer per week in daardie omgewing is.