Page 1 of 1

LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Fri Oct 14, 2011 10:56 pm
by Machann
Hi manne. Wil weet of daar enige van julle al n geweer laat bou het deur LA Arms in Pretoria of werk by hulle al op geweer laat doen het?

Re: LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Sat Oct 15, 2011 8:10 am
by blaser
hulle het al vir my werk gedoen ek is tevrede maar hulle is duur

Re: LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Sat Oct 15, 2011 8:17 am
by axe942
Ek het ook al werk daar laat doen en was tevrede.

Re: LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Sat Oct 15, 2011 1:40 pm
by Shindzela (Pierre)
Hulle het vir my .22 n knlademper gebou, my 458 en 303 oor gedoen. Jy kan hulle gerus gebruik, ek is baie gelukkig met my roere wat hulle gedoen het.

Re: LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Sat Oct 15, 2011 2:18 pm
by Machann
Dankie manne. Is bly om te hoor! Neem aan nog ne een van julle het geweer deur hulle laat bou of weet van iemand wat het?i

Re: LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Mon Oct 17, 2011 7:02 am
by Shindzela (Pierre)
Lee Enfield, dink nmr 4. Het die lelike ou voor versier afgesny en die loop gekroon asook weer her-blue.

Re: LA Arms Pretoria Gunsmith?

Posted: Tue Oct 25, 2011 2:40 pm
by Gerhardjvr
Ek ken vir Andy en Leon baie goed van LA Arms, hulle is nog die goedkoopste winkel in Pta en daar is altyd baie gadgets te koop by hulle. Het my 30-06 laat oor gunblu by hulle en het ook twee teleskope daar gekoop en so kan ek aangaan. Baie tevrede net hulle werk.
Groete