Page 1 of 1

Hulp met bosvarke

Posted: Fri Oct 14, 2011 11:24 am
by Francois v
Goeie more almal.

Ek wil net graag weet of iemand vir my kan help.
Ek is opsoek na boere wat bosvarke het en dit wil laat jag in die delmas omgewing?
Ek sal self voerplek kom maak en onderhou en ek wil dit ook nie verniet he nie, is beruid om te betaal. Ek het n paar jagters wat hulle met die boog wil skiet.
Baie dankie
Francois Valentin