Page 1 of 1
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:25 am
by James Wright
Ludwig,
Jou kolf is baie mooi.Kan nie wag om die geweer te sien as alles klaar is nie...
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:25 am
by Gerhard
Netjies
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:28 am
by 243Songdaug
Ludwig, jou gelukkige man! Die A5's is fantastiese kolwe en jy het sommer 'n meneer kaliber gekies.
Geniet hom.
Jaco
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:35 am
by Lourens
Ludwig dit lyk sommer baie mooi!! Nou kan daai bou van jou begin aankom, kannie wag om die eindresultaat te sien nie.
Groete,
Lourens
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:42 am
by BLOK
Ludwig
Ek is nou sommer saam jou opgewonde, ek kan ook nie wag dat daai roer nou moet klaar kom nie. Daai kolf lyk of hy baie lekker gaan skiet en as jy hom eers nou het raak n man al haastiger want nou het jy mos al daai gevoel in jou skouer om mee te droom
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:45 am
by Geno
Ludwig,
Daai kolf lyk awesome!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:59 am
by Hein M.
Ludwig
Pragtige kolf!
Wat kos die kolf - vervoer ingesluit?
Sal so 'n kolf werk vir pasmaak met 'n RSA-aksie? Dalk iemand wat weet?
Groetnis!
Hein
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:02 am
by 243Songdaug
Hein - jy moet kan mindread!!! Ek het dieselfde ding sopas sit en wonder.
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:22 am
by Hein M.
243Songdaug wrote:
Hein - jy moet kan mindread!!! Ek het dieselfde ding sopas sit en wonder.
Songdaug,

Jy weet wat s? hulle van great minds...
Ludwig
Dankie! Sal weer met jou gesels!
Mooiloop!
Hein
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Oct 14, 2011 2:13 pm
by Arnold
Ek weet mens magnie, maar ek is so bietjie jaloers!
Ek begin nou ook al klaar dink aan hoe ek my 308 gaan omskep in 'n 7mm vir daai v????r skote.
Daarby dink ek dat my 260 awesome sal lyk in so kolf ... eendag
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Mon Oct 17, 2011 12:01 pm
by BLOK
Ludwig loer na die site het n klomp verskillende soorte pods op en maniere om hulle vas te sit.
http://swfa.com/Bipods-C3930.aspx
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Mon Oct 17, 2011 12:04 pm
by Arnold
Die flush cups is maar vir die swivels vir 'n geweerbeld sover ek weet. Ek het nognie 'n stud gesien wat hierin pas nie.
Het self so tyd terug vir my van die flush cups gekry om op my 308 te sit. Dit moet nog gebeur maar die kolf moet eers bietjie verander word voor dit gebeur.
Jou kolf se voorste deel is dalk bietjie vlak hiervoor maar wat van 'n spigot en dan 'n versa-pod? Dit is die idee wat ek in my kop het maar ek weet nie so leker oor die versa-pod nie. Ek moet nog 'n bietjie die een wat ek het uit toets en sien of ek met hoom regkom.
Hierdie is nou nie die A-5 nie maar dit wys wat ek bedoel
[img width=560 height=299]
http://i46.tinypic.com/snmdrc.jpg[/img]
Kyk ook hier vir 'n voorbeeld
http://www.snipershide.com/forum/ubbthr ... er=1566163
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Mon Oct 17, 2011 1:01 pm
by Arnold
Ludwig, 'n Anschutz rail sal mooi werk. Onthou die rail word ge-inlet in die kolf en dus is die onderkant gelyk vir bench skiet as jy die bipod adaptor afhaal.
Dit is soos per die Accuracy International gewere se kolwe. Ek dink die Bell and Carlson A-5 kom ook met so 'n rail. {Die tipe rail word baie gebruik waar 'n verstelbare sling vir kompetisie gebruik bv. 10m olimpiese skiet ens}
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Mon Oct 17, 2011 5:58 pm
by Vleder
Ludwig,
Donderse nice stock, jealous.....
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Thu Dec 22, 2011 2:34 pm
by Arnold
Ludwig, hoe lank het die kolf gevat om hier te land van jou bestelling af?
Watse kleure het jy gekies (persentsies?)
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Thu Dec 22, 2011 3:07 pm
by Arnold
As die metaal donker gecoat gaan word gaan dit ook anders vertoon as met die stainless afwerking.
Ek sal hou van 'n rooi/wit/swart kolf om ssam met die stainless te gaan
Sjoe, 15 weke is nie speletjies nie maar dit is darem nou hier. Ek sal 'n plan moet maak om een van die kolwe in die hande te kry sodat ek kan voel of ek dit wil he. Watter tipe "fill" het jy gekies en hoe swaar is die kolf alleen?
Het jy al gekyk na bipods? Wat is jou gedagtes hieromtrent?
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Fri Jan 06, 2012 9:34 pm
by jl1904
Naand Ludwig,
Wie gebruik jy om die metaal werk te doen?
En as ek mag vra wat is die koste daarvan?
Dit is darem 'n lekker kolf daai, ek lees dat Mc Millan en Manners deur meeste gerate word
As die beste keuses.
Groete
Johan
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Sat Jan 07, 2012 6:49 am
by jl1904
More Ludwig, stuur asb. Vir my sy kontak besonderhede.
Hy en Gavin wat nou by Arms werk het my 6.5x55 aan mekaar gesit to hy en sy pa nog Moller en Moller gehad het in Silverton.
Ek weet sy werk is baie goed.
Dankie
Johan
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Sat Jan 07, 2012 10:05 am
by BLOK
Jy kan maar Andries prebeer sy werk is puik en diens nog beter en beste van als dit is nie soos groter plekke wat se kom terug oor ses maande en kyk of ons al klaar is nie. Andries doen baie moeite en hou jou op hoogte.
Re: McMillan A-5 Tactical Stock
Posted: Mon Jan 23, 2012 2:38 pm
by FrancoisN
Dagse Ludwig
Ek wil weet hoe moet n bipod lyk of watse maak bipod moet gekoop word om in daai rail onder die geweer te pas? Of kry jy net n adapter tussen n gewone bipod en daai rail? Netjiese kolf kan nie wag om te sien hoe lyk die geweer wanneer hy klaar is nie.
Groete
Katvis