Zululand gongshoot- 28 & 29 september
Posted: Tue Aug 21, 2018 7:12 am
More manne.
Ek het nog plek vir 4 skuts- 2 spanne by die september zululand gongshoot.
Op die 28ste- instel en king of 1 mile kompetisie. Totale skote- 16(vir ko1)
Op die 29ste- 5 bane. Elke baan het een gong op 400-600m, een op 600-800m en een op 800 to 1000m. Totale skote vir dag twee is 45.
As enige iemand belangstel pm my asb.