Page 1 of 1
Natal jakkalse
Posted: Mon Aug 20, 2018 9:08 pm
by NicoSmit
Kom jakkalse voor aan die kus gebiede soos bv die Natalse suidkus en omstreke
Re: Natal jakkalse
Posted: Tue Aug 21, 2018 7:46 am
by Malan123
Daar is paar boere teen die Noord kus wat hulle deesdae begin hoor en sien.