Page 1 of 1

Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 10:49 am
by sako 30-06
Ek was die naweek bevoorreg gewees om weer te gaan jag.
Ons het by Louw gaan jag in Winburg, dit was sommer vreklekker gewees.

Tussen 3 van ons het ons 5 SWB'ste, 5 Blesbokke en 1 koedoe geskiet.

Ek kon my eersye SWB en eerste Koedoe Bul skiet. Het wel die naweek uitgevind hoe taai is n SWB, het hom in die ook geskiet met die .243 en 87gr V-MAx maar dit was ongelukkig nie genoeg om hom te dood nie. Het hom weer geskiet met die 30-06 en 180gr Noslers.

Re: Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 10:51 am
by heywillie
Mooi !

Re: Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 11:34 am
by Capt. Yoda
Lekker man, ek is dam self diep lus vir nog n jag die jaar

Re: Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 11:48 am
by Carl
Geluk dit lyk of alles suksesvol was!

Re: Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 11:52 am
by kudu375
Mooi gegooi!

Re: Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 12:05 pm
by .270 Man
Baie mooi man en baie geluk op daai eerstes

Re: Lekker gejag!

Posted: Mon Aug 20, 2018 1:18 pm
by sako 30-06
Ek gaan sommer n shoulder mount van die SWB maak.
Dis my vir my n baie mooi bul met baie karakter.

EK het n spesiale plekkie vir hom.