Page 1 of 1

Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Wed Aug 15, 2018 5:51 pm
by Malan123
Het enige van die KZN manne al hierdie ouens gebruik vir Cerakote?

Re: Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:06 pm
by Albertdwk
Craig is 'n baie smart ou en defnitief nie 'n aap nie. Jy kan ook maar luister as hy praat jy sal wys word.
Het hom al op die draaibank gesien, sal enige van my gewere na hom te vat.
Dink hy sal net sulke goeie werk met die ceracote doen.

Re: Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:26 pm
by Malan123
dankie, dis wat ek wil hoor

Re: Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:43 pm
by musgrave270
Waar is die man se werkswinkel?

Groete
Ruan

Re: Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Wed Aug 15, 2018 10:16 pm
by Albertdwk
Hy is in Uvongo, lekker om see toe te gaan en by 'n gunshop uit te kom!

Re: Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Thu Aug 16, 2018 2:08 pm
by AJ Botha
Malan123 wrote:Het enige van die KZN manne al hierdie ouens gebruik vir Cerakote?
PM vir my wat die man jou charge asb?
Groete

Re: Cerakote KZN - Simms Arms

Posted: Thu Aug 16, 2018 4:50 pm
by Malan123
Maak so