Page 1 of 1
Hawke Vantage 3-9x40
Posted: Wed Aug 15, 2018 5:02 pm
by Waldo (Alan)
Goeie dag manne
Ek wil graag sommer bietjie navraag doen op julle opinie tenoor die Hawke Vantage 3-9x40 op 'n .22 CZ?
Hoe is die teleskoop?
Sal hy werk en goeie diens gee op die .22?
Ek hoor graag van julle.
Dankie
Groete
Re: Hawke Vantage 3-9x40
Posted: Wed Aug 15, 2018 5:05 pm
by tripodmvr
Die teleskoop is van voldoende kwaliteit, maar wat gaan jou toepassing wees. Skiet van ongediertes, oefening vir jag of dan suiwer skyfskiet?
Re: Hawke Vantage 3-9x40
Posted: Wed Aug 15, 2018 6:13 pm
by ruaanb
hawke het n rimfire (Lees .22) reeks ook.
ek gebruik een op my .22. meer as tevrede.
Re: Hawke Vantage 3-9x40
Posted: Wed Aug 15, 2018 7:51 pm
by alecjohnson
Ruan die Hawke waarvan jy praat is dit die een wat jy my my gekoop het? Indien dit is hoe ondervind jy/julle die kruishaar? Het jy weer gaan ganse jag met hom?

Hoor graag van jou!
Groete
Alec
Re: Hawke Vantage 3-9x40
Posted: Wed Aug 15, 2018 8:31 pm
by ruaanb
Is hy ja. Werk lekker vir wat ek .22 voor gebruik.