Waarde skatting
Posted: Wed Aug 15, 2018 12:30 pm
Goeie dag
ek het 'n vriend wat my .22 en haelgeweer by my wil koop.
Ek wil hom 'n redelike prys gee wat nie voel of ons mekaar indoen nie.
Ek hoor graag wat julle dink 'n billike prys is.
Die .22 is 'n Stevens en kom met 2 x magasyne en het 'n Bushnell 3-9x32mm teleskoop op en 100 koeels.
Die haelgeweer is 'n Mossberg 500 pompaksie met 3 bokse #7 , 2 bokse #3, en dan sowat 80 LG, SG, SSG,en AAA patrone.
Ek het gedink sowat R3500 vir die .22 en R4500 vir die haelgeweer.
Wat se julle?
Dankie byvoorbaat