Page 1 of 1

Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 6:50 am
by PetrusB
Hallo Jaracalers!

Is hier dalk iemand in Polokwane (Pietersburg) area wat vir my n vang hok kan leen om n rooikat te vang?

Wat is die prosedure as mens die outjie gevang het? Ek glo daar moet wettige aspekte wees? :police:

Baie dankie!

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:37 am
by Capt. Yoda
PetrusB wrote:Hallo Jaracalers!

Is hier dalk iemand in Polokwane (Pietersburg) area wat vir my n vang hok kan leen om n rooikat te vang?

Wat is die prosedure as mens die outjie gevang het? Ek glo daar moet wettige aspekte wees? :police:

Baie dankie!

Jy skiet hom voor jy hom uit haal

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:43 am
by PetrusB
Capt. Oblivious wrote:
PetrusB wrote:Hallo Jaracalers!

Is hier dalk iemand in Polokwane (Pietersburg) area wat vir my n vang hok kan leen om n rooikat te vang?

Wat is die prosedure as mens die outjie gevang het? Ek glo daar moet wettige aspekte wees? :police:

Baie dankie!

Jy skiet hom voor jy hom uit haal
Hahaha! Dit klink heel reg vir my maar die boer wil hom nie graag bedood nie, maar hy wil hom weg he.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:49 am
by Kolhasie
PetrusB wrote:
Capt. Oblivious wrote:
PetrusB wrote:Hallo Jaracalers!

Is hier dalk iemand in Polokwane (Pietersburg) area wat vir my n vang hok kan leen om n rooikat te vang?

Wat is die prosedure as mens die outjie gevang het? Ek glo daar moet wettige aspekte wees? :police:

Baie dankie!

Jy skiet hom voor jy hom uit haal
Hahaha! Dit klink heel reg vir my maar die boer wil hom nie graag bedood nie, maar hy wil hom weg he.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
so die boer wil sy probleem n ander boer sin maak??

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 7:53 am
by Thunderhead
Goeie more jy het permitte nodig om hom te vang en te vervoer. Jy het net eienaar se toestemming nodig om hom te skiet.

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 8:05 am
by PetrusB
Dankie Thunderhead! Al wat ek wou weet! Lyk my dan n kat.

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 8:10 am
by Nella
Gaan praat met natuur bewaring. .
Ons het laas n hok by hulle geleentheid en hulle het toe die kat erens in n natuur reservaat geherlokeer

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 9:09 am
by PetrusB
Baie dankie Nella, sal hulle n lui gee.

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 10:17 am
by win270
Nella wrote:Gaan praat met natuur bewaring. .
Ons het laas n hok by hulle geleentheid en hulle het toe die kat erens in n natuur reservaat geherlokeer
Natuurreservate en plase wat nie aktief geboer word nie, is 'n teelaarde van probleemdiere soos rooikatte.

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 11:21 am
by naas222
Laai hom op.. ry in pad af.. maak van kant.. moer weg.. en jou klient is tevrede

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 12:01 pm
by Carl
Moet dit 'n Polokwane rooikat wees? ;D Ek weet van 'n grote in Alldays omgewing. Roep hulle in met 'n 243, in hok gooi jy 'n paar 9mm pille in.

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Wed Aug 15, 2018 12:30 pm
by EtienneA
Carl wrote:Moet dit 'n Polokwane rooikat wees? ;D Ek weet van 'n grote in Alldays omgewing. Roep hulle in met 'n 243, in hok gooi jy 'n paar 9mm pille in.
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Polokwane rooikat vang

Posted: Fri Aug 17, 2018 10:25 am
by PetrusB
EtienneA wrote:
Carl wrote:Moet dit 'n Polokwane rooikat wees? ;D Ek weet van 'n grote in Alldays omgewing. Roep hulle in met 'n 243, in hok gooi jy 'n paar 9mm pille in.
Image Image Image
hahahahaha!! ja ja.. dis maar die oplossing sien ek.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk