Page 1 of 1
Aanlyn bestellings
Posted: Mon Aug 13, 2018 12:47 pm
by Kubus
Middag manne,
Ek wil iets aanlyn/deur die pos bestel en weet nie wie ek almal kan vertrou nie.
En ek is BBC (Born Before Computers)
Die verskaffer is "TechnoPro" en in Gauteng.
Ek wil nie iemand laat aanstoot neem nie.
Het iemand al met hul besigheid gedoen en hoe was hul diens.
Ek is ene ore!
Groetnis
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Mon Aug 13, 2018 1:09 pm
by ruaanb
jy kan maar koop. ek ken die eienaar baie goed.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Mon Aug 13, 2018 1:11 pm
by Langeraat
Ek het ook al by hulle gekoop sonder enige probleme.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Tue Aug 14, 2018 7:50 am
by B-Vista
Ek koop baie by hulle en het nog net goeie diens gekry
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Tue Aug 14, 2018 8:42 am
by EtienneA
Jy kan maar koop. Maak net seker of hulle voorraad het.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Tue Aug 14, 2018 11:19 pm
by Cbird
Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Wed Aug 15, 2018 1:48 pm
by Kubus
Dankie manne, ek het so gemaak, die geld is van my rekening af, en hulle het fakture aan my gemail.
Nou wag ek maar net en hou duim vas.
Vrou weet nog van niks!!!

Re: Aanlyn bestellings
Posted: Wed Sep 05, 2018 6:02 pm
by naas222
Ooooo daai vrou weet van niks.. ekt was al lekker in die dog box gewees daar oor
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Wed Sep 05, 2018 9:16 pm
by Basjan123
Kubus wrote:Dankie manne, ek het so gemaak, die geld is van my rekening af, en hulle het fakture aan my gemail.
Nou wag ek maar net en hou duim vas.
Vrou weet nog van niks!!!

Toe maar ek sal haar sommer laat weet......
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Thu Sep 06, 2018 7:12 am
by Maroelas
Cbird wrote:Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
Bly weg. Dis dieselfde persoon wat GICS bedryf het. Baie mense het geld op bestellings verloor toe GICS onder gegaan het.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Thu Sep 06, 2018 1:52 pm
by Kubus
Pakkie gekry, maar nooit nooit weer van poskantoor gebruik maak nie. Hulle diens is pateties.
En TK, jys te laat, sy weet reeds. n Man wag mos maar net vir die regte tyd en plek.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Mon Sep 10, 2018 12:12 am
by Cbird
Maroela wrote:Cbird wrote:Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
Bly weg. Dis dieselfde persoon wat GICS bedryf het. Baie mense het geld op bestellings verloor toe GICS onder gegaan het.
Dankie Maroela ek wag nog steeds vir hulle
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Mon Sep 10, 2018 4:23 am
by Ranger
Maroela wrote:Cbird wrote:Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
Bly weg. Dis dieselfde persoon wat GICS bedryf het. Baie mense het geld op bestellings verloor toe GICS onder gegaan het.
I think you're mistaken, Animal Gear is not related to old GICS. The owner has however setup a new company in Gauteng (registered in his g/f's name). I've read on FB that their service is just as poor as before.
Re: Aanlyn bestellings
Posted: Mon Sep 10, 2018 8:21 am
by Omnia
Jy kan maar gooi Kobus , alhowel hulle doe Poskantoor gebruik courier . Het die 29ste Sept bestel en is die selfde dag gepos , dit het eers 8ste Aug. hier aangekom . Ek sien wel hulle vra bietjie meer om deur Postnet te gaan , maar ek dink did die regte way . Praat onder koreksie maar did R100 vir Poskantoor en R149 vir Postnet . Sal defnitief hulle weer gebruik want hulle pryse is baie goed . Prys van Primer Trim tool by ander plekke is R300 tot R350 sonder die posgeld , het hom by hulle opgetel vir R199