Page 1 of 1

Wat gebeur op 4:17

Posted: Mon Aug 06, 2018 3:27 pm
by FHM
Wat het hier gebeur op 4.17?
Dit lyk soos 2 met 1 skoot maar hulle staan ver uitmekaar uit?
https://www.youtube.com/watch?v=6YPS00lU7rQ

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Mon Aug 06, 2018 3:38 pm
by Joe13
2 skuts?

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Mon Aug 06, 2018 3:39 pm
by Williel
Stem Joe, 2 skuts wat saam tel om te skiet.

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Mon Aug 06, 2018 3:56 pm
by J le Roux
Goeie Vet! Het julle al die bees karkaste gesien!

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Mon Aug 06, 2018 4:17 pm
by Chris Swart
Joe13 wrote:2 skuts?
Rondom 7:23 kan jy hulle saggies hoor tel.

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Tue Aug 07, 2018 7:36 am
by FHM
Ah ok dit verduidelik als - ek het nie sound aangehaad nie manne 8)

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Tue Aug 07, 2018 7:51 am
by Wouter Roets
Klink of daar met n AR geskiet word?

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Tue Aug 07, 2018 8:01 am
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote:Klink of daar met n AR geskiet word?

Hy skiet nie gewoonlik met n AR nie maar kan seker moontlik wees

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Tue Aug 07, 2018 8:36 am
by Wouter Roets
Cappie

Dit klink so as jy na die klank luister. Ek hoor n defnetiewe cycle geluid met die skote. Ek moet ook byse die knaap moet maar hier kom kuier dat ons hom kan leer hoe om n dier in die beweeg te skiet. Ek het darem nou al hier agter die keybord gesit en snellers reguit buig soos ek al skote afgetrek het!

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Tue Aug 07, 2018 10:59 am
by Capt. Yoda
hahaha

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Tue Aug 07, 2018 6:13 pm
by johans
hoe dit ookal sy,daai scope se beeld is puik

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Wed Aug 08, 2018 5:09 am
by henk.spioenkop
Watse scope gebruik hulle en is daar iemand wat hier al so iets gebruik? Hoe vêr sal die skote wees?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Wed Aug 08, 2018 8:50 am
by Capt. Yoda
http://www.oneillops.com/

http://www.oneillops.com/south-dakotas- ... authority/

As ek dit nie mis het nie gebruik hy taamlik ATN produkte

Re: Wat gebeur op 4:17

Posted: Wed Aug 08, 2018 10:09 am
by ruaanb