Page 1 of 1

Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Fri Aug 03, 2018 5:24 pm
by acssa
Wou net wys wat Danie Joubert "Freeborn Arms" kan maak met Tikka aksie... Hy het ook Accu-Tac bipods tekoop.
My vrou gaan my weer stukkend skiet met die kettie!

Accu-tac's is bietjie swaarder as Atlas BT10 en BT46 bipods, maar het minder speling. Dan nog bietjie goedkoper ook met n paar rand.

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Fri Aug 03, 2018 6:24 pm
by savage(P Coetzer)
black-sam daai is netjies!!

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Fri Aug 03, 2018 6:25 pm
by Apie
Spoggerig!

Vertel bietjie meer oor daai Bipod


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Fri Aug 03, 2018 7:02 pm
by acssa

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Fri Aug 03, 2018 7:07 pm
by acssa

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Sat Aug 04, 2018 12:06 pm
by Capt. Yoda
So wat het hy gedoen met die aksie?

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Sat Aug 04, 2018 12:49 pm
by acssa
Capt. Oblivious wrote:So wat het hy gedoen met die aksie?
Die geweer was n 30-06 Tikka wat toe n ander loop 6.5 gekry het en gekamer is in 6.5CM.
Loop is medium palma.

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Sat Aug 04, 2018 2:20 pm
by Arnold
acssa wrote:Wou net wys wat Danie Joubert "Freeborn Arms" kan maak met Tikka aksie... Hy het ook Accu-Tac bipods tekoop.
My vrou gaan my weer stukkend skiet met die kettie!

Accu-tac's is bietjie swaarder as Atlas BT10 en BT46 bipods, maar het minder speling. Dan nog bietjie goedkoper ook met n paar rand.
Speling op n bipod is nie altyd n slegte ding nie.

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Wed Oct 31, 2018 2:46 pm
by acssa
Ons gaan toe skietbaan toe met die Danie Joubert Tikka combo... 10 patrone om net die geweer op teiken te kry.

Laaste 6 skote met nuwe doppe... geen QL of node ontwikkeling nie. Ook niks van inskiet en skoon maak nie.

Stom geslaan

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Wed Oct 31, 2018 3:27 pm
by savage(P Coetzer)
My voete sal vuisies maak as dit my roer was

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Wed Oct 31, 2018 8:24 pm
by Capt. Yoda
Baie netjies!

Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka

Posted: Thu Nov 01, 2018 5:43 am
by Joe13
Dis hoe n 30-06 moet skiet ;)