Page 1 of 1
S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 7:36 am
by Omnia
Enigiemand dalk onlanlangs S 365 hier in die Vaal3hoek gekoop ? Het my nie gesteur aan die manne wat so gesukkel het om te kry nie en nou is myne klaar . Nie lus om rond te jaag en soek nie !!!!
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 7:42 am
by Gawie(13mm)
" Plans are of little importance , but planning is essential "
Ek is baie jammer, maar ek kon dit net nie weerstaan nie.
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 8:03 am
by LoopSoosStroop
Omnia wrote:Nie lus om rond te jaag en soek nie !!!!
Het slegte nuus vir jou...
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 8:14 am
by Apie
LoopSoosStroop wrote:Omnia wrote:Nie lus om rond te jaag en soek nie !!!!
Het slegte nuus vir jou...
die goeie nuus is jy hoef nie rond te jaag nie....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 8:53 am
by Omnia
Gawie(13mm) wrote:" Plans are of little importance , but planning is essential "
Ek is baie jammer, maar ek kon dit net nie weerstaan nie.
Slaan daai sambok my nou , .... hoe se hulle party mense word dadelik gestraf !!!!
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 9:33 am
by RevA
laaste gesprek met ou wat by wildman is: "Hulle het gese nie die naweek nie, dalk volgende naweek, maar ek belowe niks. Sal nie verbaas wees as hulle weer nie aflewer nie."
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 10:18 am
by Riaan Kriel
RevA wrote:laaste gesprek met ou wat by wildman is: "Hulle het gese nie die naweek nie, dalk volgende naweek, maar ek belowe niks. Sal nie verbaas wees as hulle weer nie aflewer nie."
Aanhaling uit gister se SAJWV nuusbrief
" 11. Availability of S 365 Propellant
Many of our members reported unavailability of S 365 propellant at dealers recently. Unfortunately, Rheinmetal Denel experienced some problems at the manufacturing plant and could not continue the normal cycle of manufacturing S365. The latest information available indicates that S365 will only be available again in September 2018."
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 11:14 am
by RevA
Riaan Kriel wrote:RevA wrote:laaste gesprek met ou wat by wildman is: "Hulle het gese nie die naweek nie, dalk volgende naweek, maar ek belowe niks. Sal nie verbaas wees as hulle weer nie aflewer nie."
Aanhaling uit gister se SAJWV nuusbrief
" 11. Availability of S 365 Propellant
Many of our members reported unavailability of S 365 propellant at dealers recently. Unfortunately, Rheinmetal Denel experienced some problems at the manufacturing plant and could not continue the normal cycle of manufacturing S365. The latest information available indicates that S365 will only be available again in September 2018."
Baie dankie. Ek moet wel sê ek sal dit glo wanneer ek dit sien. Hulle het nou al n paar keer datums gegee en dit dan weer uitgestel...
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 11:53 am
by LoopSoosStroop
As jy nie maatjies is met die dealer nie of iemand ken wat iemand ken nie gaan jy elkgeval niks kry as die batch wel uitkom nie. Daardie stock gaan long gone wees voor dit die rakke tref. Bottom line is dat Somchem nie binnekort weer gaan voor raak met S365 nie, seker nie in die volgende 2 jaar nie.
Ons is regtig geskroef, kan nie sien dat dit beter gaan gaan nie. Ons sal maar vuurhoutjies moet maal en by S341 gooi.
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 2:47 pm
by Lamtjop
Middag almal, die vraag is seker al gevra so verskoon maar asb. Watter ingevoerde kruite is S365 se alternatief gegewe die huidige tekort aan 365. Dis vir gebruik in n 243. Dankie
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 2:49 pm
by RevA
Lamtjop wrote:Middag almal, die vraag is seker al gevra so verskoon maar asb. Watter ingevoerde kruite is S365 se alternatief gegewe die huidige tekort aan 365. Dis vir gebruik in n 243. Dankie
Jy kan altyd s385 met 243 gebruik
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 2:56 pm
by Lamtjop
Gaan dit werk met 65-75gr punte?
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 4:40 pm
by cobus s
Goeie middag,
Watse kruit kan ek in 30-06 gebruik met 180gr punte?
Probeer solank alles bymekaar kry.
Groete.
Sent from my E6853 using Tapatalk
Re: S365 ??
Posted: Thu Aug 02, 2018 4:47 pm
by RevA
Lamtjop wrote:Gaan dit werk met 65-75gr punte?
Re: S365 ??
Posted: Sat Aug 04, 2018 5:31 am
by Fanta300
Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat daar einde Aug weer 365 beskikbaar behoort te wees
