Probleem met truter skietstoel
Posted: Tue Jul 31, 2018 2:10 pm
Hallo
Truter skietstoel wat ons vir die afgelope 10jaar + gebruik gaan die lig op 4 verskillende plekke dood wanneer stoel in rondte draai, borsels is skoongemaak , koper deel waarom borsels draai is baie goed skoongemaak , maar probleem bly daar , iemand miskien so iets al ondervind?
Dankie
MEERKAT