Sorghum as Kuilvoer
Posted: Tue Oct 11, 2011 11:22 pm
Naand Manne
Is hier dalk iemand wat al kuilvoer gemaak het van Sorghum of baster sorghum gewasse wat my bietjie meer inligting kan gee en dalk al die skoolgeld betaal het asb.
Ek beplan om Superdan of iets dergeliks te gebruik. Volgens al die boeke en slim manne kan dit wel gedoen word maar ons almal weet mos dat die teorie en die praktyk verskil meestal hemelsbreed.
Die maak van die kuilvoer is nie die probleem nie maar wel die aanwending en effektiwiteit daarvan. Ek wil dit vir skaap gebruik.
Baie dankie by voorbaat
Doepie