Page 1 of 1
Barnard SM Aksie
Posted: Wed Jul 25, 2018 8:32 pm
by lefty
Naandse! Is daar dalk iemand op die forum wat bogenoemde aksie op sy jag/varmint geweer het? Ek wil graag weet hoe die “bolt/receiver fit” stof en vuilheid hanteer? Dankbaar
Re: Barnard SM Aksie
Posted: Thu Jul 26, 2018 6:14 am
by Bigfoot
A friend who shoots F-Class F-Tr has a Barnard S action in a Dolphin stock, he has no problems with dust & dirt etc.
Re: Barnard SM Aksie
Posted: Thu Jul 26, 2018 8:28 am
by Arnold
Ek het fotos gesien van die onlangse veldskiet worlds waar daar een of twee manne Barnard aksies skiet.
Re: Barnard SM Aksie
Posted: Wed Aug 08, 2018 4:05 pm
by lefty
Dankie vir die input!