Page 1 of 5

6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 7:39 am
by 6.5/284Norma
Hallo Manne,

ek het rumours gehoor dat Howa 'n 6mm Creedmoor uitbring, weet iemand iets daarvan of net stories?

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 7:45 am
by Dale SH
The Howa 6mm Creedmoor has been available for some time already in various models and chassis etc.
https://www.legacysports.com/catalog/ho ... krg-bravo/

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 7:48 am
by andre007

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 7:48 am
by Geno
Die 6mm Creedmoor verskyn in hulle katalogus.
Of die invoerders hulle gaan invoer, weet ek nie.

https://www.legacysports.com/wp-content ... lowres.pdf
Groete

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 9:40 am
by Gawie(13mm)
Geno, bel daai manne van African Outdoor en reël 'n "group buy" vir Jaracal. >:D
Ek het jou bankbesonderhede. Sal R10 000.00 genoeg wees as bevestiging van aanbod om te koop? ;D

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 9:54 am
by Arnold
Gawie(13mm) wrote:Geno, bel daai manne van African Outdoor en reël 'n "group buy" vir Jaracal. >:D
Ek het jou bankbesonderhede. Sal R10 000.00 genoeg wees as bevestiging van aanbod om te koop? ;D
Vir so groep koop van 'n barreled action sal R5200 seker genoeg wees ;)

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 10:12 am
by Gawie(13mm)
Arnold wrote:
Gawie(13mm) wrote:Geno, bel daai manne van African Outdoor en reël 'n "group buy" vir Jaracal. >:D
Ek het jou bankbesonderhede. Sal R10 000.00 genoeg wees as bevestiging van aanbod om te koop? ;D
Vir so groep koop van 'n barreled action sal R5200 seker genoeg wees ;)
Wie het gesê ek soek net een? >:D

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 10:27 am
by skollie
+1 vir group buy !

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 10:30 am
by Sniper18
Eks ook in!

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 10:37 am
by ruaanb
sal maar my hand in die pot moet gooi.

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 10:45 am
by Basjan123
Ek hou die advertensies dop vir die 6.5 'e wat in die mark gaan kom nou!!! :laugh: :laugh:

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 10:53 am
by Malan123
Ek sal tien teen een ook val onder groepsdruk

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 11:42 am
by Dumbluck
Ek soek 'n 26" 7.5:1 fluted bull barrel Asb

Die Savage mod 10's bly net heeltyd volgende maand :(

Kan ek ma solank begin bymekaarmaak?

https://r.tapatalk.com/shareLink?url=ht ... are_type=t

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 11:51 am
by Gawie(13mm)
Basjan123 wrote:Ek hou die advertensies dop vir die 6.5 'e wat in die mark gaan kom nou!!! :laugh: :laugh:
Die manne sal nooit hul 6.5-Spuitpoeppe inruil vir 'n 6mm-muskietpoep nie.
Hulle sal nooit erken dat hul 'n fout gemaak het nie. >:D

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 11:55 am
by Basjan123
Gawie(13mm) wrote:
Basjan123 wrote:Ek hou die advertensies dop vir die 6.5 'e wat in die mark gaan kom nou!!! :laugh: :laugh:
Die manne sal nooit hul 6.5-Spuitpoeppe inruil vir 'n 6mm-muskietpoep nie.
Hulle sal nooit erken dat hul 'n fout gemaak het nie. >:D
Dan sal hulle maar moet erken hulle moes maar die 270 gehou het en kon nou geld in die bank gehad het!!! >:+ :laugh: :laugh:

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 1:29 pm
by 6.5/284Norma
Een met 26 duim loop vir my!

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 1:51 pm
by 6.5/284Norma
Wie ookal dit gaan invoer gaan sekerlik baie besigheid kry...

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 2:31 pm
by Finder20
6.5/284Norma wrote:Een met 26 duim loop vir my!
Wat ek hoor is die kaliber nogal n barrel burner maar watter 6mm is nou nie hehehe

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 2:54 pm
by Gawie(13mm)
Finder20 wrote:
6.5/284Norma wrote:Een met 26 duim loop vir my!
Wat ek hoor is die kaliber nogal n barrel burner maar watter 6mm is nou nie hehehe
Jy moet 'n slag ophou luister na ander manne en self die goed op die proef stel. >:D

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 3:18 pm
by Finder20
Gawie(13mm) wrote:
Finder20 wrote:
6.5/284Norma wrote:Een met 26 duim loop vir my!
Wat ek hoor is die kaliber nogal n barrel burner maar watter 6mm is nou nie hehehe
Jy moet 'n slag ophou luister na ander manne en self die goed op die proef stel. >:D
LOL true kan seker nie stry met daai eene nie haha

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 3:20 pm
by Riaan Kriel
Finder20 wrote:
6.5/284Norma wrote:Een met 26 duim loop vir my!
Wat ek hoor is die kaliber nogal n barrel burner maar watter 6mm is nou nie hehehe
Iemand het eendag vir my gesê: "Ek ry 'n 4.0L V6.. ten minste RY ek my petrol uit, ek SUKKEL dit nie uit nie"

So ja, elkeen na sy smaak.. looplewe is soos bande op 'n voertuig.. hoe jy hom ry, hoe veel jy hom ry en die kwaliteit van die bande gaan bepaal hoe lank hulle gaan hou ;) ;D

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 3:37 pm
by Geno
Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 3:54 pm
by Rem
Geno, wat gaan hulle prys?

Klink na n lekker storie die.

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 3:56 pm
by Gawie(13mm)
Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sonder grappies!
Ek staan eerste in die ry vir een.

Re: 6mm Creedmoor Howa

Posted: Wed Jul 25, 2018 4:00 pm
by Geno
Geen idee oor prys en datum, maar dit help darm om al in die ry te staan!

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk