Page 1 of 1

Tempilaq

Posted: Tue Jul 24, 2018 8:57 pm
by Basie2
Hoe maak julle die doppe skoon na annealing? Ek het nou 8 ure getumble en daar bly nog merkies op doppe. Ons het ongelukkig baie doppies gemerk.
Luister by radio.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Tempilaq

Posted: Tue Jul 24, 2018 8:58 pm
by Gian_dP
Gebruik asetoon om die tempilaq af te haal.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Tempilaq

Posted: Tue Jul 24, 2018 9:22 pm
by Fanta300
Kry SS wet tumbler 8) k

Re: Tempilaq

Posted: Wed Jul 25, 2018 6:48 am
by Basie2
Fanta300 wrote:Kry SS wet tumbler 8) k
en ‘n oond Image


Sent from my iPad using Tapatalk