Page 1 of 1

Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 7:28 am
by Pinkes
More Manne

As ek mag vra- hoekom word daar so baie S-TAC scopes weer verkoop? Almal het dan so gerave oor hul?
Of is daar iets in die gras? :police:

Groete
P

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 7:55 am
by Capt. Yoda
Dink die laaste maand of wat is die verkope van NXSe seker 15/1 vir elke Stac wat verkoop

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 7:56 am
by Geno
Dalk het die ouens wat die stories geglo het dat hul op par is met 'n Dayforce agtergekom dat dit toe nie die geval is nie?

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 7:57 am
by Capt. Yoda
Of elke 2de ou se pel is n dealer by Nic Yale

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 9:00 am
by DiscoBiscuit
Het ook gesien die scopes se lof word besing en dan weer verkoop.
Ek is baie vrede met myne. Het hom op my 223 gesit en toe weer af gehaal. Vir die dag is hy goed, maar in die donker kan die fyn kruis laat in die aand of vroeg oggend, as man nie meer so erg wakker is nie, pla. Doen nou diens op my .260 en daar werk hy vir my goed. Vir die prys, kan jy seker beter doen as jy weet waar om te soek. Ek het nie baie tyd by die huis nie, koop baie goed op ander manne se aanbeveling.

Mooi dag,
Herman.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 9:01 am
by Steyr270
Capt. Oblivious wrote:Of elke 2de ou se pel is n dealer by Nic Yale
Amper soos almal was of n recce, of ken een....en almal het mos in die 'ou dae' swaargekry...

Ai my ai...

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 9:23 am
by Rudi Fischer
Ek het gister hulle gaan toets.

Ek was baie happy met dit, Maar hou nie van die turret caps wat mens moet op en af nie. Ook nie van die throw lever nie (Maar dis net ek)

Gaan vir my die 4-20x50 kry vir my gong geweer.

Maar is saam met Kapt op die een, te veel ouens is “dealers” dan skiet hulle vir n maand en verkoop en donder die mark op.

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 9:45 am
by Capt. Yoda
Steyr270 wrote:
Capt. Oblivious wrote:Of elke 2de ou se pel is n dealer by Nic Yale
Amper soos almal was of n recce, of ken een....en almal het mos in die 'ou dae' swaargekry...

Ai my ai...

Ons mag nie praat van dit nie...

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:16 am
by Steyr270
Hoe bedoel Kaptein dan nou?

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:29 am
by Basjan123
As jy enige maak produk gaan soek "search" dan sal jy sien dat alles 'n "flavour of the month" siklus beleef. Dalk het net ek 'n beperkte begroting vir "speelgoed", maar hier is soms "bargains" om aan te skaf as die "flavour of the month" siklus op 'n einde gekom het.....

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:30 am
by Capt. Yoda
Steyr270 wrote:Hoe bedoel Kaptein dan nou?

Ons recces, ons mag mos nie oor dit praat nie.....

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:35 am
by Steyr270
Is dit ook amper soos n 'secret handshake'...?

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:38 am
by Capt. Yoda
Steyr270 wrote:Is dit ook amper soos n 'secret handshake'...?

Wanner jy daai "recces" ontmoet se hulle altyd hulle mag nog nie regtig of kan nog nie regtig oor dit praat nie en dan begin hy

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:39 am
by Steyr270
Netso,

Hy moet jou darem net laat weet hoe dinge nou eintlik gewerk het....

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:43 am
by Supacow
Basjan123 wrote:As jy enige maak produk gaan soek "search" dan sal jy sien dat alles 'n "flavour of the month" siklus beleef. Dalk het net ek 'n beperkte begroting vir "speelgoed", maar hier is soms "bargains" om aan te skaf as die "flavour of the month" siklus op 'n einde gekom het.....
Behalwe 270 eienaars. Hulle weet wat het hul in hul roere en die 6.5 primerblasters tickle nie hul fancy

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:47 am
by Basjan123
Supacow wrote:
Basjan123 wrote:As jy enige maak produk gaan soek "search" dan sal jy sien dat alles 'n "flavour of the month" siklus beleef. Dalk het net ek 'n beperkte begroting vir "speelgoed", maar hier is soms "bargains" om aan te skaf as die "flavour of the month" siklus op 'n einde gekom het.....
Behalwe 270 eienaars. Hulle weet wat het hul in hul roere en die 6.5 primerblasters tickle nie hul fancy
Ek is 'n 270 eienaar , het hom darem nuut gekoop...... 8) :laugh: :laugh:
(nou gaan daar seker anders na my "gekyk" word ?!)

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 10:52 am
by Steyr270
Supacow wrote:
Basjan123 wrote:As jy enige maak produk gaan soek "search" dan sal jy sien dat alles 'n "flavour of the month" siklus beleef. Dalk het net ek 'n beperkte begroting vir "speelgoed", maar hier is soms "bargains" om aan te skaf as die "flavour of the month" siklus op 'n einde gekom het.....
Behalwe 270 eienaars. Hulle weet wat het hul in hul roere en die 6.5 primerblasters tickle nie hul fancy
Hoe ons nou van Recce's tot by 6,5 skree 'more' gekom het weet ek nou nie so lekker nie..

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 11:35 am
by JacquesT (Stompe)
Hierdie thread het so Suid gegaan eks skoon lus vir 'n brandewyn.

Re: Sightron S-TAC reeks

Posted: Fri Jul 20, 2018 1:01 pm
by Steyr270
JacquesT (Stompe) wrote:Hierdie thread het so Suid gegaan eks skoon lus vir 'n brandewyn.
Amper naweek...gooi n enkel, maar maak net dubbelseker...