Page 1 of 1

Trajek met silencer ?

Posted: Wed Jul 18, 2018 10:35 pm
by ThysR
Ek wil graag langafstand gaan skiet. Hoe werk ek die trajek uit met die silencer op? Skiet so 15cm laag op 200m en natuurlik is die spoed so 20 fps meer as sonder silencer.

Re: Trajek met silencer ?

Posted: Wed Jul 18, 2018 10:49 pm
by CarelG
ThysR wrote:Ek wil graag langafstand gaan skiet. Hoe werk ek die trajek uit met die silencer op? Skiet so 15cm laag op 200m en natuurlik is die spoed so 20 fps meer as sonder silencer.
Dis n algemene verskynsel dat jou spoed bietjie meer sal wees met die silencer...kans is ook goed dat hy laer sal skiet, omdat die silencer ekstra gewig voor op die loop plaas, gaan hy jou laer laat zero. Zero jou teleskoop mooi met die silencer op, en voeg die ekstra spoed by op jou App..en laat loop vir die langer skote!