Gewigte van karkaste
Posted: Wed Jul 18, 2018 9:31 pm
Ek gaan binnekort jag en wil net hoor hoeveel kg vlg karkaste gemiddeld uitslag d.w.s. kop, pote, vel af en binnegoed uit? Ons gaan naby Swartwater teen Limpoporivier jag.
Elandkoei
Rooibok ooi
Rooibok ram
Blouwildebees bul
Blouwildebees koei
Vlakvark beer
Vlakvark sog
Daar is nie meer die handige "stealth calculator" op die internet beskikbaar vir bg. doeleindes nie . . . weet julle dalk wat daarvan geword het?
http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx