Page 1 of 1
Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 11:16 am
by Skietstoel
Dagse alle geweermanne! Ek is op soek na n billike jagplek om n mooi Zebra te jag vir sy vel. Kan iemand dalk help met n verwysing?
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 11:25 am
by Malan123
Soek jy net 1?
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 11:43 am
by NicoSmit
Skakel Hentie Bezuidenhout by 083266 6581
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 4:47 pm
by Skietstoel
Malan123 wrote:Soek jy net 1?
Jip, soek net een maar sal ook Rooibok vat asook vlakvarke
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 5:03 pm
by Malan123
As jy kwai sukkel om 1 te kry, pm my. Ek kan jou dalk help
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 5:17 pm
by Rudie
Enige spesifieke area? Ek kan help met een net buite Witbank.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 5:35 pm
by Rudi Fischer
Sal jou kan help in Dwaalboom
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Wed Jul 18, 2018 7:00 pm
by Skietstoel
Rudie wrote:Enige spesifieke area? Ek kan help met een net buite Witbank.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Kan jy pryse deurgee na 0824649212 asb?
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Thu Jul 19, 2018 10:28 am
by NicoSmit
Ek wil ook graag 'n Zebra skiet kan een kry vir 'n goeie prys maar ek soek nie die vleis nie
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Thu Jul 19, 2018 8:50 pm
by Fanta300
Jan Sutherland 082 906 795nege
By Nelspruit. Ek dink hy koop die vleis terug van jou af. Was drie weke gelede op die plaas. Mooi Zebra's en baie ander wild.
Het mooi BWB daar gejag. Baie rooibokke.
Re: Soek Zebra Jagplek
Posted: Thu Jul 19, 2018 10:17 pm
by Skietstoel
Dankie vir die terugvoering! Van groot hulp!