Page 1 of 1

GRS Beserk gesoek

Posted: Tue Jul 17, 2018 7:26 pm
by Karoo-jagter
Naand menere,ek weet ek soek nou n baie skaars ding, is daar dalk iemand wat wil ontslae raak van n GRS kolf van sy Howa kort aksie? As die prys reg is sal ek n nuwe een ook koop maar sal eers luister vir n 2de handse een.

Groete Pieter!


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: GRS Beserk gesoek

Posted: Tue Jul 17, 2018 9:08 pm
by Mellies
Met n vleisie...

Re: GRS Beserk gesoek

Posted: Tue Jul 17, 2018 9:34 pm
by Karoo-jagter
Mellies wrote:Met n vleisie...
Weet iemand dalk of daardie special nog aan is?


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: GRS Beserk gesoek

Posted: Thu Jul 19, 2018 10:57 am
by Basson

Re: GRS Beserk gesoek

Posted: Thu Jul 19, 2018 12:32 pm
by Karoo-jagter
Ek het toe n kolf gekry dankie manne!

Groete!

Sent from my SM-G930F using Tapatalk