Page 1 of 1
Water aanwys
Posted: Mon Jul 16, 2018 3:51 pm
by Willie
Goeie dag
Ek benodig iemand om water aan te wys hier in die Klein Karoo. Ken iemand dalk n betroubre persoon of besigheid wat ek kan kontak ?
Dankie
Re: Water aanwys
Posted: Mon Jul 16, 2018 4:11 pm
by Dawid S
Naaste wat ek ken wat goed doen is in Worcester. Het by my twee goeie gatte gewys is Peer o82vyfsesses277agt. Hy is duur, vra eers sy prys. Maar is goed. BMI Drilling het by geboor Jasper werk vanaf Laingsburg 082265viervyfdrie 9. Goeie werk van die beter pryse, was R 320/m vir die eerste 100m. Sal heel mootlik duurder al wees met diesel prys verhooging.
Re: Water aanwys
Posted: Fri Jul 20, 2018 10:30 am
by Willie
Dankie. My buurman gebruik ook drade of 'n mikstok om suksesvol water te wys maar ek soek iemand wat meer tegnologie gebruik om te bevestig of die drade werk voor ek boor.