Kimberley Brand
Posted: Fri Jul 13, 2018 8:45 am
More almal
Soos meeste van julle al gehoor het kimberley brand. Mede landsburgers is kwaad omdat die regering steel by hulle so van gister af brand en plunder hulle.
Het vanoggend met n bang weggetrek en hulle gan nou vandag die winkels takel en plunder. Die malls en die hele midde dorp is toe. Die mees oproerige lot is so 2km van die werk af besig om hulle eie lokasie af te brand dan wil hulle dorp toe kom.
Ons moes ons karre agter trek en meeste ander plek voor maak hulle het gister die Ford garage onder klippe gesteek.
Hou ons asb in julle gebede manne die storie raak al hoe erger. My vraag is net waar is die weermag die poliesie kan niks doen nie.
Groete
Jacques