Page 1 of 1
Sako Carbon Wolf?
Posted: Wed Jul 11, 2018 8:54 pm
by Swapo
Het iemand dalk n idee of die carbon wolf beskikbaar gaan wees in SA?
Dankie
Re: Sako Carbon Wolf?
Posted: Wed Jul 11, 2018 10:07 pm
by 1250bandit
Ek sal ook wil weet....
Re: Sako Carbon Wolf?
Posted: Thu Jul 12, 2018 7:54 am
by Mellies
Sako + Carbon = Moer duur!
Met n vleisie...
Re: Sako Carbon Wolf?
Posted: Thu Jul 12, 2018 8:26 am
by Swapo
Tyd vir n "2nd bond"!!
Re: Sako Carbon Wolf?
Posted: Thu Jul 12, 2018 10:33 am
by Stephan86
As ons die berig in ag neem gaan die Carbon Wolf ons hier om en by R163 000 kos (24 000 x 6.8 = 163 000).
http://www.thetruthaboutguns.com/2018/0 ... rbon-wolf/
Hopelik is daar iewers 'n ratio verskil want 'n Sako TRG 42 kos $3,995 en die Carbon Wolf is $3,600
Re: Sako Carbon Wolf?
Posted: Wed Aug 08, 2018 1:26 pm
by FHM
Lees ek die volgende raak.
We were impressed by the Carbon Wolf, but choked on the steep $3600.00 MSRP. Street price will be lower — EuroOptic.com is listing a $3148.00 price for the Sako 85 Carbon Wolf"[/i]
Vergelyk dit met die + - US$ 1519 wat my WBY VMC 6.5 cr oorsee kos, waar ek R 23'000 in Nam vir hom betaal het. (Faktor van 15.14 vir 1 US$)
Dan behoort daai Sako van US$ 3148-3600 in die omtrek van R 47'660 - 54'504 te draai.
Re: Sako Carbon Wolf?
Posted: Wed Aug 08, 2018 1:31 pm
by savage(P Coetzer)
Nog n ding is sako + carbon +300wm = te veel recoil