270 verskille in die nuwe Somchem boekkie

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

270 verskille in die nuwe Somchem boekkie

Post by James Wilson »

ek het al vantevore gevra of iemand al die nuwe herlaai hanleiding van Somchem(nou Rheinmetall) gesien het. ek het self nou een aangeskaf. ek het nognie die boekkie in detail deurgegaan nie, maar ek sien  daar het taamlik nuwe koel gewigte by die barnes x afdeling bygekom. ek was ook verbaas oor die nuwe Barnes x koels se spoed.  die 30-06 is ook nou uigebrei in die boek om ladings te verskaf op 110grn koels.  en so is daar maar hier en daar verskille en nuwe gewigte, veral die 22-250 het nou 4 nuwe gewigte. 

nou ek weet die meeste manne hier gebruik nie eers meer die Somchem handleiding nie, maar my vraag is die 270 wys in die nuwe boekkie op S355 is die 100grn speer koel nou oor die 400f/s stadiger?  dit kan tog nie wees nie?  wat is dan nou verkeerd, die ou of die nuwe boekkie? wat kry julle manne tov spoed op die 100grn met die 270?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply