Nagsig vir jakkalse wat mielies steel.
Posted: Tue Jul 10, 2018 2:29 pm
Goeie dag lede.
Ek sit met n helse probleem, ons grond is gelee teenaan die lokasie met die gevolg dat hier vreeslik baie diefstal is tussen die vee asoof ons gewasse. Hierdie week aleen het ons 4 mense gearristeer, sonder die wat wel weggekom het. Jakkalse en honde is n allerdaagse probleem.
Ek wil by julle bietjie hoor wat is die beste nagsig toerusting wat n mens kan kry, wat vir beide jag doeleindes in die jag en ook as ek n dief moet gaan soek wat tussen langgras of mielies weg kruip?
N produk wat ek in my hande kan gebruik as ek loop in die veld en dan ook op my geweer se scope kan mount klink vir my na n goeie opsie, is daar sulke produkte beskikbaar wat vêr kan sien, die manne steel genieg sodat ek duur toerusting kan bekostig.
Groete.