Page 1 of 1

Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Tue Jul 10, 2018 9:37 am
by Finder20
More manne rede die vraag ek wil graag hoor by hulle of mens nie kan bestellings plaas vir die 375 Rugers nie?
Seker daar is heelwat manne wat op ons forum sal belangstel?

Groete,

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Tue Jul 10, 2018 10:31 am
by LoopSoosStroop
Finder, sover ek weet maak hulle hom nie meer nie. Nou al vir seker 3 of 4 jaar.

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Tue Jul 10, 2018 10:35 am
by Rudie
Hou maar Vleisboek dop. Elke nou en dan maak iemand die fout om een te verkoop.

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Tue Jul 10, 2018 10:46 am
by andre007
African Outdoor Sports is die agente

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Tue Jul 10, 2018 11:04 am
by Finder20
Dankie manne

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Fri Jul 13, 2018 9:56 am
by LoopSoosStroop
Rudie wrote:Hou maar Vleisboek dop. Elke nou en dan maak iemand die fout om een te verkoop.
Ek het darem iemand opgespook wat so fout began het. Baie chuffed!

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Fri Jul 13, 2018 10:20 pm
by BeesBreet
Is die Howa 375 ruger push feed soos hul ander aksies?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Fri Jul 13, 2018 10:47 pm
by Rudie
BeesBreet wrote:Is die Howa 375 ruger push feed soos hul ander aksies?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hulle is push feed ja.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Sat Jul 14, 2018 10:46 am
by BeesBreet
Dankie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Wed Jul 18, 2018 8:43 pm
by Rudi Fischer
Daar is een beskikbaar op gunafrica

Re: Wie is die verspreiders in SA vir Howa

Posted: Wed Jul 18, 2018 8:51 pm
by Rudi Fischer
Daar is een beskikbaar op gunafrica